Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Cado sê nou vir die van boosheid trillende Minerva: “En, is jou woordeskat van grofhede al uitgeput, noudat jy geen antwoord op hierdie agtenswaardige komplimente gee nie? Dit lyk my dat jy jou meerdere gevind het en nou deur jou swye toegee, dat die Lerchenfeldse gelyk het!” Minerva sê: “Asseblief, praat my nie meer oor die galgebrokkies nie, want ek het my buik vol van haar!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 9

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar