Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 193 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Toe die idee egter meer en meer vorm gekry het, en geblyk het dat dit nie volkome suiwer was nie, besluit die Godheid om Sy idee Self te louter en skei die suiwere van die onsuiwere. Nadat dit ten uitvoer gebring was, plaas die Godheid al die onsuiwere as te ware buite Homself, lê dit vas deur Sy almagtige wil en bring dit tot lewe deur die gees van Sy mees vrye gedagtes. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 193, Paragraaf 3

Hoofstuk 193 Mobiele weergawe Kommentaar