Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 194 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Cado sê: “My liewe Minerva, as jy op aarde op die spreekgestoelte van `n universiteit so `n salwende rede oor die Godsorde betreffende jou sataniese wese gehou het, werklik, jy sou in die geleerde kollege nie weinig opsien gebaar het nie! As jy egter dink om my te oortuig van die goedheid van jou wese, dan het jy `n belaglike vergissing gemaak, want daardeur toon jy, dat jy jouself nog nooit begryp het nie en daarom gladnie kan weet hoe jy geaard is en welke rigting jy volgens God se ordening moet inslaan nie. Bowendien ken jy my gladnie, selfs nie eens my naam nie, en tog durf jy sulke onsin teenoor my uitkraam!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 194, Paragraaf 7

Hoofstuk 194 Mobiele weergawe Kommentaar