Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 194 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Minerva val hom in die rede: “Jy heet Cado!” - Cado vervolg: “So heet die kleed wat ek nou aan het, maar ekself heet anders! - Sê net, hoe kan dit ooit in jou opkom, dat God die siel deur ondeug wil verbeter, of sou toelaat dat hulle deur die opeenstapeling van ondeugde suiwer, sterk en kragtig sou word vir die dra van Sy gees? Om jou dwaasheid aan jou te toon vra ek jou maar net of `n kleed volmaakter word deur dag na dag `n nuwe skeur daarin te maak. Of sal `n ontstemde harp suiwerder gaan klink as mens haar in plaas van suiwer te stem, steeds meer ontstem? Sal `n skool, waarin niks anders as hoerery, vloek, steel, roof, plunder en moor geleer word, ooit rein, sagaardige, eerlike, liewe en moreel goeie mense voortbring? En sal dit met `n sieke beter gaan as mens hom met giftige medisyne en geweldige tugtiging te hulp kom? – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 194, Paragraaf 8

Hoofstuk 194 Mobiele weergawe Kommentaar