Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 194 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

O kyk, jou dom en verblinde wese, duisend voorbeelde sou ek kon aanhaal, terwyl dit voldoende is om die klinkklare onsin van jou woorde oortuigend aan te toon! Wat wil jy dan daarmee bewys? Jou onskuld miskien, omdat jy nooit `n ondeug sou beloon het nie? O, wat `n onvoorstelbare onsin! Sê my net, hoe sou mens die dooies kon beloon? Hoe kan jy `n klip beloon vir `n diens, wat hy jou deur sy natuurlike, in hom redelik veroordeelde swaarte bewys het? Of welke loon kan jy gee aan `n gebraaide voël omdat hy hom deur jou laat vang, gebraai en opgeëet het? – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 194, Paragraaf 9

Hoofstuk 194 Mobiele weergawe Kommentaar