Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 205 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Die humoris Seppl is nou gerusgestel en sy neef eweneens. Hulle stel ook die ander gerus, wat min of meer verbaas is oor hierdie verskyning. Wanneer ons egter in die omgewing van hierdie voëls kom, verloor hulle meer en meer hulle volstruisgestalte en verander in lang, maer mense. `n Paar stap daar na vore en versoek vir Robert en sy hele geselskap om hulle na hulle ou, hoogadellike paleis te begelei. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 205, Paragraaf 9

Hoofstuk 205 Mobiele weergawe Kommentaar