Hoofstuk 3
![]() ![]() | Skriftekste |
10. Dat beide gebergtes hulle op een en dieselfde aarde bevind, is duidelik; so staan ook soortgelyke profesieë in een en dieselfde boek, dit is ook duidelik. Maar hoe sulke profesieë op `n manier wat sin maak met mekaar saamhang, of hoe die Andes, eindelik via die middelpunt van die aarde, met die Himalaja in Asië `n verband het, dit sal `n aardse natuurondersoeker moeilik kan vasstel, solank hy nog bang is vir vuur, en die baie water van die see `n te magtige lesser is vir sy geringe dors.
|
Hoofstuk 3
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |