Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Skriftekste

12. Hoe sien `n dergelike ordelike toestand nou daaruit? 

13. As jy uitgesorteerde koringsaad het, saai dit dan op `n sorgvuldig bewerkte akker en jy sal `n goeie en suiwer oes hê.  

14. Wie `n goeie bouterrein en geskikte materiaal het, moet ook nie wag om met bou te begin voordat hy te veel boumateriaal opgehoop het nie, want dan sou die hele bouterrein uiteindelik vol lê.  

15. En as die argitek dan kom en hom vra: “Vriend waar wil jy die huis eintlik gebou hê?”, wat sal hy hom dan kan antwoord? Tog maar net: “Daar waar die groot hoop boumateriaal lê!” 

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar