Hoofstuk 1 | Skriftekste |
13. As jy uitgesorteerde koringsaad het, saai dit dan op `n sorgvuldig bewerkte akker en jy sal `n goeie en suiwer oes hê. 14. Wie `n goeie bouterrein en geskikte materiaal het, moet ook nie wag om met bou te begin voordat hy te veel boumateriaal opgehoop het nie, want dan sou die hele bouterrein uiteindelik vol lê. |
Hoofstuk 1 | Mobiele weergawe Kommentaar |