Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Skriftekste

So is daar mense wat die Ou- sowel as die Nuwe Testament letterlik uit hulle kop ken. Vra mens hulle egter na die innerlike betekenis van slegs één enkele vers, dan sal hul e byna ewe veel daarvan weet as diegene wat geen enkele vers uit die kop ken en nouliks weet dat daar `n Heilige Skrif bestaan nie. Watter nut het die pragtige materiaal dan vir hulle?  – Skriftekste, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar