Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Skriftekste

Ek glo dat dit nou goed duidelik is! Wie nog nie die waarheid by die lig van hierdie fakkel kan insien nie, die sal moeilik ooit van sy katarak bevry word. Omdat die blinde mens, soos Ek reeds gesê het, egter nooit `n oorvloed aan lig het nie, wil Ek ook nog by die ligopbrengs van hierdie son, ten slotte die lig van alle sentraalsonne op `n punt konsentreer, omdat in so `n hewige fel lig des te duideliker sigbaar word wie in alle erns volkome blind is! - Hierna derhalwe `n meer aanvullende uitleg. – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 18

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar