Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Skriftekste

So sou mens byvoorbeeld ook kon sê: As `n boer `n groot vrugbare akker besit wat hom `n honderdvoudige oes oplewer, waarom saai hy dan nie die hele akker in nie? `n Tiende deel daarvan bring immers al voldoende op om in sy eie behoefte te voorsien.  – Skriftekste, Hoofstuk 2, Paragraaf 4

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar