Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

En al verklaar jy hulle die redes van die beeldspraak hoe duidelik, dan sal hul e jou maar net in die gesig uitlag en sê: “Na afloop van `n gebeurtenis is dit maklik om te profeteer! Want elke onsinnigheid laat hom soos deeg word en mens kan dit omvorm soos mens wil; want chaos is die basis van alle dinge: Daaruit is na verloop van tyd alles te vorm. Waarom gee mens geen profesie sodanig dat dit letterlik uitkom nie? Die redes is dat mens dit vooraf nie kan weet nie; daarom kies mens misterieuse onsin waaruit hulle elke gebeurtenis wat in die toekoms kan plaasvind, laat vorm.”  – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 14

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar