Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Skriftekste

Maar wat `n heel ander uitwerking het die wind en stortreën op die gebou wat daar benede op los sand gebou word. As die winde kom en daar teen daardie losstaande gebou waai en dit laat skud en as die water dan kom wat deur die stortreën teweeggebring word, beteken dit die einde van die gebou. Die winde blaas die mure, wat vanweë die slegte ondergrond al vol skeure en barste sit, onderstebo; die water trek die hele gebou maklik omver en spoel dit na een of ander nabygeleë stroom, waar dit volledig ten gronde gaan.  – Skriftekste, Hoofstuk 3, Paragraaf 6

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar