Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Skriftekste

13. Sê nou net, sal die bruidegom wel een van die dwase bruide tot vrou neem? Waarlik, hy sal na buite gaan en `n hoer opsoek en aan haar sê: “Ek weet dat jy `n hoer is, maar as jy stop met jou beroep, sal Ek jou tot vrou neem!” 

14. Die hoer sal, gedryf deur haar pas ontwaakte egte liefde, van haar beroep afsien en sal `n geliefde vrou van die bruidegom word, en sy sal wees soos `n Magdalena, wat eers die laaste onder alle vroue van Israel was, maar toe die ware bruidegom haar geroep het, het sy die eerste onder alle vroue geword wat met die Bruidegom Self die groot opstanding tot die ewige lewe gevier het!   

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar