Maar is die weg, die waarheid en die lewe dan metterdaad werklik so moeilik? Staan daar nie: “My juk is sag en My las is lig!”? Ja waarlik, so is dit ook! Die hele weg, die waarheid en die lewe en die sagte juk en die ligte las lê beslote in die twee gebooie van die liefde. – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 18
|