Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Skriftekste

Is dit dan werklik so moeilik om Hom lief te hê wie die ewige liefde Self is, en is dit so moeilik om jou naaste lief te hê? Voorwaar, niks is makliker as dit nie! Verwyder maar net die wêreldse sake, hierdie ou pes van die gees, uit jou hart en jy sal ervaar hoe heerlik en maklik dit is om die ewige Liefde en ook jou naaste lief te hê.  – Skriftekste, Hoofstuk 4, Paragraaf 19

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar