Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Skriftekste

17. En as daar ook maar een of ander onbelangrike wêreldse beslommernis tussenin kom, word daardie uurtjie heeltemal geskrap of na `n tydstip verskuif waarop hulle gewoonlik die weldadige slaap aankondig en waarop, veral by die vroulike geslag, geen aangename besoek meer te verwag is nie, en mens geen verkwikkende wandeling meer kan maak nie. 

18. Kyk, dit is nou alles asyn en gal. Dit is nie in julle volbring nie, wanneer Ek in My oneindige liefde al die denkbare doen om julle op die regte lewensweg te bring; want om dit in julleself te volbring, moet elkeen homself uit ware liefde tot My verloën, sy kruis opneem en My getrou navolg. 

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar