Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Skriftekste

18. Kyk, dit is nou alles asyn en gal. Dit is nie in julle volbring nie, wanneer Ek in My oneindige liefde al die denkbare doen om julle op die regte lewensweg te bring; want om dit in julleself te volbring, moet elkeen homself uit ware liefde tot My verloën, sy kruis opneem en My getrou navolg. 

19. Maar wie doen dit? Sommige vroue kan wel die hele dag vir hul eself kleding aanmekaarwerk en stik en hulle kan hulle mooi maak en hulle baie verheug oor die een of ander besoek; maar as Ek sou sê: “Bly tuis in jou kamer en dink in jou hart aan My”, word sy verdrietig, trek `n lang gesig en sê: “Ons het ook nooit iets aangenaam op hierdie wêreld nie!” 

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar