Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Skriftekste

Maar wie doen dit? Sommige vroue kan wel die hele dag vir hul eself kleding aanmekaarwerk en stik en hulle kan hulle mooi maak en hulle baie verheug oor die een of ander besoek; maar as Ek sou sê: “Bly tuis in jou kamer en dink in jou hart aan My”, word sy verdrietig, trek `n lang gesig en sê: “Ons het ook nooit iets aangenaam op hierdie wêreld nie!”  – Skriftekste, Hoofstuk 5, Paragraaf 19

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar