Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 6 Skriftekste

Maar wat julle met die ore waarneem is al duursamer, want `n verneemde woord kan julle elke oomblik presies so weergee as wat julle dit gehoor het. Probeer net dieselfde met `n waargeneemde beeld. Selfs `n bekwame tekenaar of skilder sal moeite daarmee hê om `n waargeneemde beeld presies so weer te gee as wat hy gesien het.  – Skriftekste, Hoofstuk 6, Paragraaf 8

Hoofstuk 6 Mobiele weergawe Kommentaar