Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 7 Skriftekste

Wat wil dit sê? Deur so `n groot nadruk op die woord van die Heilige Skrif word die goddelikheid daarvan ongetwyfeld sigbaar en word ook as sodanig geag en vereer. Dit is die balseming. Want dikwels spreek mens in verhewe terme oor die waaragtigheid en die goddelike grootsheid van die Heilige Skrif; maar dit is die balseming van die dooie liggaam.  – Skriftekste, Hoofstuk 7, Paragraaf 15

Hoofstuk 7 Mobiele weergawe Kommentaar