Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 7 Skriftekste

Die mens met hierdie edele weetgierigheid, omklee die so verkreë waarheid met die hoogste en suiwerste agting; - ja hy huiwer van die groot wysheid in die boek; en dit is niks anders nie as die in wit linne wikkel van Jesus se liggaam. So onskuldig en suiwer as wat sulke linne op sigself is, so is dit ook met `n ooreenkomstig deemoedige insig; maar die dooie liggaam, die balsem en ook die linne is nie lewend nie en gee ook geen lewe nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 7, Paragraaf 16

Hoofstuk 7 Mobiele weergawe Kommentaar