Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 7 Skriftekste

En kyk, dit is nou letterlik die toestand waarin iemand wat baie lees homself bevind! Hy mag alles wat hy gelees het, vanaf die natuurlike tot die innerlike geestelike betekenis nog so goed begryp; maar as hy van al die gelesene een werklik wil bewys, dan merk hy, dat selfs geen sonstoffie hom voor sy wil buig nie. En as hy die lewe van die gees wil ervaar, dan kom hy, in plaas daarvan, steeds weer uit in die donker graf waarin hy die liggaam neergelê het; met ander woorde, hy kry oor die hiernamaals geen aanskoulike sekerheid nie, alles is vir hom net `n veronderstelling, meer nog, `n liggaam in die graf.   – Skriftekste, Hoofstuk 7, Paragraaf 18

Hoofstuk 7 Mobiele weergawe Kommentaar