Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 8 Skriftekste

Kyk, dit is `n letterlike weergawe van hoe die mense gepraat het oor die timmermanseun in Kapernaum. Hieruit blyk dit dus duidelik dat aan hierdie nouliks dertigjarige timmerman nie soveel goddelik te siene was nie; want anders sou die mense tog wel op `n ander manier oor Hom gepraat het.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 12

Hoofstuk 8 Mobiele weergawe Kommentaar