Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 8 Skriftekste

Hierdie, na Sy uiterlike te oordeel, nouliks dertigjarige seun van Josef die timmerman, het dus Sy leraarskap geheel as mens begin en geensins as God nie. Die Godheid in Hom het slegs by bepaalde geleenthede werksaam geword, namate Hy dit deur Sy werke as mens in Hom vrygemaak het; maar as daar geen werke nodig was nie, het Sy Godheid nie na vore gekom nie.  – Skriftekste, Hoofstuk 8, Paragraaf 9

Hoofstuk 8 Mobiele weergawe Kommentaar